Orion hardeware

Welkom alle boere, bouers en doen-dit-self -klante

Bouers

Orania is 'n ontwikkelende gemeenskap waar nuwe bouprojekte gereeld gediens moet word met hardewareprodukte. Van ons klante sluit in die volgende:

Boere

Orania is gelee tussen baie plase en as sulks verskaf ons gereeld produkte aan boere, soos onder andere:

Besighede

Indien U bv van plan is om 'n besigheid op Orania te vestig, kontak ons en hoor hoe ons U kan help met U hardewarebehoeftes. Baie Oraniers kom uit 'n agtergrond anders as dit wat hulle hier moes leer doen.

Oor ons 'n Bietjie agtergrond

Algemene hardeware Tork Craft | Lasher | BMG | Eureka

  • Snywiele
  • Boorpunte
  • Gereedskap
  • Boute en moere

Loodgietersware Plumbeasy | Marley | Cobra

  • PVC toebehore
  • Conex passtukke
  • Pyp: 40, 50, 110mm
  • Gegalvaniseerde ware

Tuin en besproeiing Agrinet | Gardena | Starke Ayres

  • Sproeiers
  • Mikro onderdele
  • Blom- en groentesaad
  • Nylon toebehore 10-50mm
  • Besproeiingspyp tot 50mm
  • Onkruiddoder bv 24D, Round-up

Gas Afrox

  • Hervul alle groottes tot 9kg
  • Verkoop gastoebehore, Cadac bottels, stoofplate
  • Ruil 9, 19 en 48 kg (aanvaar bottels van Eazigas, Totalgas, BP)

Verf Dulux | Duram | Renov | Plascon

  • QD verwe
  • Sproeiverf
  • Duram produkte
  • Meng Dulux kleure met Corob verfmenger

Elektries CBI | Crabtree | Ellies

  • Verlengkoorde
  • Gloeilampe, buisligte
  • Conduit 20mm en 25mm
  • Elektriese draad bv surfix
  • Binne- en buitemuurbokse

Boumateriaal Afrisam | MacSteel | Swartland

  • Hout
  • Staal
  • Sement
  • Silikon
  • Deure, rame, vensters

Binnenshuis Academy | Alcolin |

  • Kleefbande bv maskeerband
  • Plakmiddels bv Kontakgom
  • Gordynrelings
Orion hardeware
Posbus 131
Orania
8752